| Week | ||
| 2010 Julie 17 | Luister Live!!! | 28 |
| Kunstenaar | Titel | Hw |
| Selfde Plek! | ||
| Lady Antebellum | I Need You Now | 1 |
| Selfde Plek! | ||
| Juanita Du Plessis | Witvlag | 2 |
| Nianell | What’s The Matter | 3 |
| Ab de Villiers & Ampie | Maak Jou Drome Waar | 4 |
| Valiant Swart En Ollie Viljoen | Wild En Wakker | 5 |
| Steve Hofmeyr | Juliet | 6 |
| Selfde Plek! | ||
| Die Meeste Weke Op Die Top 20 | ||
| Ray Dylan | As Ek Eendag Groot Is | 7 |
| Ruan De Waal | Doen Dit Weer | 8 |
| Liesl Du Toit | Doodgewoon | 9 |
| Hoogste Geklim Die Week! | ||
| Nicholis Louw | Emmers Vol Liefde | 10 |
| Bobby Van Jaarsveldt | Kyk Waar Is Ons Nou | 11 |
| Tanya Van Graan & Dewal Wasserfall | My Baby Is Weg | 12 |
| Hoogste Nuwe Inskrywing! | ||
| Albert De Wet | 7 De Laan | 13 |
| Selfde Plek! | ||
| Gerhard Steyn | Diamante Vir Jou | 14 |
| Yolanda Be Cool & DCUP | We No Speak Americano | 15 |
| Nuwe Inskrywing! | ||
| Dewald Dippenaar | Boerejol | 16 |
| Nuwe Inskrywing! | ||
| Manie Jackson | Die Hemel weet | 17 |
| Laagste Geval Die Week! | ||
| Watershed | The World Needs You | 18 |
| Selfde Plek! | ||
| Bobby V Jaarsveld & Tania Strauss | Genees Hierdie Land | 19 |
| Shakira Feat. Freshlyground | Waka Waka | 20 |
| Verlede Week In Die Top 3 | ||
| Lady Antebellum | I Need You Now | 1 |
| Juanita Du Plessis | Witvlag | 2 |
| Tanya Van Graan & Dewal Wasserfall | My Baby Is Weg | 3 |
| Treffer Op Die Horison! | ||
| Jennifer Rush | Echoes | |
| Treffers wat die week uitval! | 27 | |
| Ray Dylan | Jy’s Stout | 20 |
| Heinz Winckler | Jakarandakoninging | 17 |
| Steve Hofmeyr | Sê Vir Almal Jy Is Myne | 16 |
Latest Updates RSS
-
08hirobinj
-
08hirobinj
Week
2010 Julie 03 Luister Live!!!
Kunstenaar – Titel1. Lady Antebellum – I Need You Now
2. Juanita Du Plessis – Witvlag
Hoogste Geklim Die Week!
3. Steve Hofmeyr – Sê Vir Almal Jy Is Myne
4. Heinz Winckler – Jakarandakoninging
5. Gerhard Steyn – Diamante Vir Jou
6. Tanya Van Graan & Dewald Wasserfall – My Baby Is Weg
7. Liesl Du Toit – Doodgewoon
8. Ray Dylan – As Ek Eendag Groot Is
9. Yolanda Be Cool & DCUP – We No Speak Americano
10. Bobby V Jaarsveld & Tania Strauss – Genees Hierdie Land
11. Watershed – The World Needs You
12. Shakira Feat. Freshlyground – Waka Waka
13. Nianell – What’s The Matter
14. Ab de Villiers & Ampie – Maak Jou Drome Waar
Die Meeste Weke Op Die Top 20
15. Eden – Lig In My Lewe
Selfde Plek!
16. Valiant Swart En Ollie Viljoen – Wild En Wakker
17. Ruan De Waal – Doen Dit Weer
Hoogste Nuwe Inskrywing!
18. Steve Hofmeyr – Juliet
Laagste Geval Die Week!
19. Mandie Coetzee – Weer Probeer
Selfde Plek!
20. Myburg Grobbelaar – OnbekendVerlede Week In Die Top 3
1. Ray Dylan – As Ek Eendag Groot Is
2. Heinz Winckler – Jakarandakoninging
3. Lady Antebellum – I Need You NowTreffer Op Die Horison!
Nicholis Louw – Emmers Vol LiefdeTreffer wat die week uitval!
Steyn Fourie – Dink Jy Aan My
-
08hirobinj
Top 3 op die 084myradio Top 20 op Radio Laeveld:1. Ray Dylan – As Ek Eendag Groot Is,2. Heinz Winckler – Jakarandakoningin,3. Lady Antebellum – Need You Now, luister van 12h00 op Radio Laeveld.
-
08hirobinj
nuwe top 20 begin nou 12h00. Nr1 (Laurika Rauch), nr2 (Steyn Fourie), nr3 (Gerhard Steyn). http://www.radiolaeveld.co.za
-
08hirobinj
Gelukwense aan Jenny De Jager wat 10x cd pak wen met heer deelname aan “die klank van Radio Laeveld”!
-
08hirobinj
Beantwoord die marknavorsingvraag en staan ‘n kans om te wen!! As jy aan Radio Laeveld dink…..wat is die “klank van Radio Laeveld”? Elke inskrywing hier of op sms (084myradio) word vir die trekking van ‘n 10x cd pak einde Maart!
-
08hirobinj
2010 Januarie 23 Luister Live!!! 3 2 1 51 50 Kunstenaar Titel Hw Lw Lw1 Lw2 Lw3 Total Weke Beweging Kurt Darren Kom Bietjie Hier 1 3 10 16 15 5 2 Selfde Plek! Parlatones The Push Me To The Floor 2 2 4 5 8 6 0 Lianie May Skooljare 3 1 1 2 4 7 -2 Nicholis Louw Nommer Asseblief 4 7 13 3 3 Liza Bronner Onderstebo 5 11 18 20 17 8 6 Hoogste Geklim Die Week! Nianell Should I 6 16 15 17 4 10 Romanz Bly Getrou Aan Jou Liefde 7 8 5 7 9 6 1 Bobby Van Jaarsveldt Spieeltjie 8 5 3 1 2 8 -3 Theuns Jordaan En Juanita Du Plessis Dowwe Spore 9 4 6 9 11 7 -5 Kobus Muller Swaai Jou Lyf 10 6 2 3 3 10 -4 Flash Republic Twister 11 12 2 1 Nelda Ft. Arno Jordaan So Oor Jou 12 17 2 5 Michael Buble Have’nt Met You Yet 13 14 12 10 7 8 1 Die Meeste Weke Op Die Top 20 Heinz Winckler - Ek Kan Weer In Liefde Glo - 14 10 9 6 5 15 -4 Robbie Wessels Afrika Sonsak 15 13 11 11 6 10 -2 Mango Groove This Is Not A Party 16 15 14 15 18 5 -1 Laagste Geval Die Week! Patrizio Buane & Steve Hofmeyr Liefling (Cara) 17 9 7 8 10 6 -8 n Man Soos Jan (met Lize Beekman) Die Handdoek Song 18 20 20 19 20 10 2 Shakira She Wolf 19 18 8 4 1 9 -1 Garth Taylor If I Gave You My Soul 20 19 19 14 12 12 -1 Verlede Week In Die Top 3 Lianie May Skooljare 1 Parlatones The Push Me To The Floor 2 Kurt Darren Kom Bietjie Hier 3 Treffer Op Die Horison! Bernice Altyd Bymekaar Opsomming Positiewe Beweging 9 Afrikaans: 13 Negatiewe Beweging 10 Engels: 7 Selfde Plek 1 Plaaslik 18 Terug In Die Top20 0 Internasionaal: 3 -
08hirobinj
Dagbreek gaan nooit weer dieselfde wees nie – so het Herman ‘n lekker gevolg opgebou met die begin van sy program Dagbreek ongeveer twee jaar gelede! Hy het nou na Padlangs saam met Bez geskuif en deel ons die vroegoggendprogram tussen verskeie aanbieders voorlopig.
Maandagoggend 18 Jan begin ons met die eerste “084myradio Dagbreek”. Ons toets uitsendings begin reeds 01h00 en amptelik tussen 5h00 & 6h00 waarna Spek & Eiers oorneem. Interesant….waarom? Wel die uitsendings gaan nie direk van die ateljee in Sonpark gedoen word nie maar direk vandie huis af! Ek hoop dat jy saam met ons lekker vroeg wakker gaan word en die “dagbreek” gaan geniet, dit is afterall die beste tyd van die dag! Ah, daar is ons eerste onderafdeling van die program…die “Beste Tyd Van Die Dag Liedjie” om 20 oor vyf, ‘n liedjie waarvoor jy kan vra op 084myradio (selfoon nommer). Ons het ook die 084myradio Top 20 liedjie van die dag net na die weerberig om 5h45. Ons gee elke oggend die “wakker word beskuitjie” as prys vir ons “wakker rakker” wat die korrekte antwoord op ons vraag het – die week is dit geskiedenis verwant.
Ons kyk ook na die jongste nuus net na halfses en terwyl jy opstaan, tandeborsel, pieppie, aantrek, eet en wat jy ookal so vroeg in die oggend doen, ons doen dit saam met jou. Terloops, as jy vroeg opstaan om te gaan oefen laat weet ons watter liedjie jy wil hoor op jou oorfone – ons is in hart en siel saam met jou…..maar saam oefen…..uh nee!! Ek word moeg net om daaraan te dink! Dalk kan jy ons oortuig om saam met jou fiks te word, wie weet dalk begin ons ons eie oefenprogram en teen einde 2010 weeg ons almal 15kg minder! Dis nou ‘n goeie vooruitsig vir 2010!
Volg gerus ons program op Twitter, Facebook en Blog onder 084myradio. En stuur jou foto’s gerus.
Nou eers kyk of ons so vroeg uit die vere kan kom! Sien jou 5h00!
-
08hirobinj
Week 2010 Januarie 16 Luister Live!!! 2 1 51 50 49 Kunstenaar Titel Hw Lw Lw1 Lw2 Lw3 Total Weke Beweging Selfde Plek! Lianie May Skooljare 1 1 2 4 9 6 0 Parlatones The Push Me To The Floor 2 4 5 8 12 5 2 Hoogste Geklim Die Week! Kurt Darren Kom Bietjie Hier 3 10 16 15 4 7 Theuns Jordaan En Juanita Du Plessis Dowwe Spore 4 6 9 11 11 6 2 Bobby Van Jaarsveldt Spieeltjie 5 3 1 2 6 7 -2 Kobus Muller Swaai Jou Lyf 6 2 3 3 7 9 -4 Nicholis Louw Nommer Asseblief 7 13 2 6 Romanz Bly Getrou Aan Jou Liefde 8 5 7 9 14 5 -3 Patrizio Buane & Steve Hofmeyr Liefling (Cara) 9 7 8 10 16 5 -2 Die Meeste Weke Op Die Top 20 Heinz Winckler - Ek Kan Weer In Liefde Glo - 10 9 6 5 2 14 -1 Liza Bronner Onderstebo 11 18 20 17 18 7 7 Hoogste Nuwe Inskrywing! Flash Republic Twister 12 Robbie Wessels Afrika Sonsak 13 11 11 6 1 9 -2 Michael Buble Have’nt Met You Yet 14 12 10 7 3 7 -2 Mango Groove This Is Not A Party 15 14 15 18 4 -1 Nianell Should I 16 15 17 3 -1 Nuwe Inskrywing! Nelda Ft. Arno Jordaan So Oor Jou 17 Laagste Geval Die Week! Shakira She Wolf 18 8 4 1 4 8 -10 Selfde Plek! Garth Taylor If I Gave You My Soul 19 19 14 12 8 11 0 Selfde Plek! n Man Soos Jan (met Lize Beekman) Die Handdoek Song 20 20 19 20 13 9 0 Verlede Week In Die Top 3 Lianie May Skooljare 1 Kobus Muller Swaai Jou Lyf 2 Bobby Van Jaarsveldt Spieeltjie 3 Treffer Op Die Horison! Veraz Three Little Monkeys (The Monkey Song) Opsomming Positiewe Beweging 5 Afrikaans: 13 Negatiewe Beweging 10 Engels: 7 Selfde Plek 3 Plaaslik 18 Terug In Die Top20 0 Internasionaal: 3 Nuut – Uitgeval 2 Week Treffers wat die week uitval! 1 51 50 49 47 Total Weke Theuns Jordaan & Bobby Van Jaarsveldt Somer Kersfees 16 12 16 3 -4 Dozi Maria 17 13 14 17 4 -4 -
08hirobinj
2009 Oktober 17 Luister Live!!! 42 41 40 39 38 Kunstenaar Titel Hw Lw Lw1 Lw2 Lw3 Total Weke Beweging Nicholis Louw - Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal) 1 5 10 8 18 5 4 Heinz Winckler - Ek Kan Weer In Liefde Glo - 2 8 9 10 17 5 6 Gerhard Steyn Baby Tjoklits 3 1 1 1 3 8 -2 Amor Vittone & Pieter Koen Het Jy Dalk Die Sleutel 4 2 3 7 9 6 -2 Mari Lotz 2 Minute Noodles 5 3 2 6 13 5 -2 Hoogste Geklim Die Week! Mango Groove Bang The Drum 6 17 2 11 Elizma Theron Gee My Daai Warm Gevoel 7 4 11 14 14 7 -3 Campbells Die & Mel Botes Stapelgek 8 15 16 3 7 Pitbull I Know You Want Me (Calle Ocho) 9 6 13 3 -3 Ralph Michielsen Toe Ons Nog Kinders Was 10 14 17 18 4 4 Helene Bester 10 minute 11 13 18 19 4 2 Kurt Darren Sunday 12 9 4 3 2 10 -3 Pieter Koen Superman Dra Groen En Goud 13 7 5 2 4 12 -6 Garth Taylor If I Gave You My Soul 14 19 2 5 Hoogste Nuwe Inskrywing! Dana Winner As Jy My Aanraak 15 Nuwe Inskrywing! n Man Soos Jan (met Lize Beekman) Die Handdoek Song 16 Nuwe Inskrywing! Patricia Lewis & David Hasselhof Miss Kiss Kiss Bang 17 Nuwe Inskrywing! Sasha Lee The Game 18 Nadine Coming Home 19 18 2 -1 Die Meeste Weke Op Die Top 20 Laagste Geval Die Week! Bok Van Blerk Tyd Om Te Trek 20 12 8 5 1 11 -8 Verlede Week In Die Top 3 Gerhard Steyn Baby Tjoklits 1 Amor Vittone & Pieter Koen Het Jy Dalk Die Sleutel 2 Mari Lotz 2 Minute Noodles 3 Treffer Op Die Horison! Andriette Norman SA Medley Opsomming Positiewe Beweging 7 Negatiewe Beweging 9 Selfde Plek 0 Terug In Die Top20 0 Nuut – Uitgeval 4 Week Treffers wat die week uitval! 41 40 39 38 37 Total Weke Sorina Erasmus Hoezit My Tjomma 20 12 12 7 3 10 -8 Tweeslag Mooie Vrou 16 14 15 11 6 15 -2 Jay Hier In My Hart 11 7 4 5 9 7 -4 Ursula Weet Waar Om Af Te Klim 10 6 9 10 16 5 -4
