| 2010 Januarie 23 | Luister Live!!! | 3 | 2 | 1 | 51 | 50 | |||
| Kunstenaar | Titel | Hw | Lw | Lw1 | Lw2 | Lw3 | Total Weke | Beweging | |
| Kurt Darren | Kom Bietjie Hier | 1 | 3 | 10 | 16 | 15 | 5 | 2 | |
| Selfde Plek! | |||||||||
| Parlatones The | Push Me To The Floor | 2 | 2 | 4 | 5 | 8 | 6 | 0 | |
| Lianie May | Skooljare | 3 | 1 | 1 | 2 | 4 | 7 | -2 | |
| Nicholis Louw | Nommer Asseblief | 4 | 7 | 13 | 3 | 3 | |||
| Liza Bronner | Onderstebo | 5 | 11 | 18 | 20 | 17 | 8 | 6 | |
| Hoogste Geklim Die Week! | |||||||||
| Nianell | Should I | 6 | 16 | 15 | 17 | 4 | 10 | ||
| Romanz | Bly Getrou Aan Jou Liefde | 7 | 8 | 5 | 7 | 9 | 6 | 1 | |
| Bobby Van Jaarsveldt | Spieeltjie | 8 | 5 | 3 | 1 | 2 | 8 | -3 | |
| Theuns Jordaan En Juanita Du Plessis | Dowwe Spore | 9 | 4 | 6 | 9 | 11 | 7 | -5 | |
| Kobus Muller | Swaai Jou Lyf | 10 | 6 | 2 | 3 | 3 | 10 | -4 | |
| Flash Republic | Twister | 11 | 12 | 2 | 1 | ||||
| Nelda Ft. Arno Jordaan | So Oor Jou | 12 | 17 | 2 | 5 | ||||
| Michael Buble | Have’nt Met You Yet | 13 | 14 | 12 | 10 | 7 | 8 | 1 | |
| Die Meeste Weke Op Die Top 20 | |||||||||
| Heinz Winckler - | Ek Kan Weer In Liefde Glo - | 14 | 10 | 9 | 6 | 5 | 15 | -4 | |
| Robbie Wessels | Afrika Sonsak | 15 | 13 | 11 | 11 | 6 | 10 | -2 | |
| Mango Groove | This Is Not A Party | 16 | 15 | 14 | 15 | 18 | 5 | -1 | |
| Laagste Geval Die Week! | |||||||||
| Patrizio Buane & Steve Hofmeyr | Liefling (Cara) | 17 | 9 | 7 | 8 | 10 | 6 | -8 | |
| n Man Soos Jan (met Lize Beekman) | Die Handdoek Song | 18 | 20 | 20 | 19 | 20 | 10 | 2 | |
| Shakira | She Wolf | 19 | 18 | 8 | 4 | 1 | 9 | -1 | |
| Garth Taylor | If I Gave You My Soul | 20 | 19 | 19 | 14 | 12 | 12 | -1 | |
| Verlede Week In Die Top 3 | |||||||||
| Lianie May | Skooljare | 1 | |||||||
| Parlatones The | Push Me To The Floor | 2 | |||||||
| Kurt Darren | Kom Bietjie Hier | 3 | |||||||
| Treffer Op Die Horison! | |||||||||
| Bernice | Altyd Bymekaar | ||||||||
| Opsomming | |||||||||
| Positiewe Beweging | 9 | Afrikaans: | 13 | ||||||
| Negatiewe Beweging | 10 | Engels: | 7 | ||||||
| Selfde Plek | 1 | Plaaslik | 18 | ||||||
| Terug In Die Top20 | 0 | Internasionaal: | 3 | ||||||
Latest Updates RSS
-
08hirobinj
-
08hirobinj
Dagbreek gaan nooit weer dieselfde wees nie – so het Herman ‘n lekker gevolg opgebou met die begin van sy program Dagbreek ongeveer twee jaar gelede! Hy het nou na Padlangs saam met Bez geskuif en deel ons die vroegoggendprogram tussen verskeie aanbieders voorlopig.
Maandagoggend 18 Jan begin ons met die eerste “084myradio Dagbreek”. Ons toets uitsendings begin reeds 01h00 en amptelik tussen 5h00 & 6h00 waarna Spek & Eiers oorneem. Interesant….waarom? Wel die uitsendings gaan nie direk van die ateljee in Sonpark gedoen word nie maar direk vandie huis af! Ek hoop dat jy saam met ons lekker vroeg wakker gaan word en die “dagbreek” gaan geniet, dit is afterall die beste tyd van die dag! Ah, daar is ons eerste onderafdeling van die program…die “Beste Tyd Van Die Dag Liedjie” om 20 oor vyf, ‘n liedjie waarvoor jy kan vra op 084myradio (selfoon nommer). Ons het ook die 084myradio Top 20 liedjie van die dag net na die weerberig om 5h45. Ons gee elke oggend die “wakker word beskuitjie” as prys vir ons “wakker rakker” wat die korrekte antwoord op ons vraag het – die week is dit geskiedenis verwant.
Ons kyk ook na die jongste nuus net na halfses en terwyl jy opstaan, tandeborsel, pieppie, aantrek, eet en wat jy ookal so vroeg in die oggend doen, ons doen dit saam met jou. Terloops, as jy vroeg opstaan om te gaan oefen laat weet ons watter liedjie jy wil hoor op jou oorfone – ons is in hart en siel saam met jou…..maar saam oefen…..uh nee!! Ek word moeg net om daaraan te dink! Dalk kan jy ons oortuig om saam met jou fiks te word, wie weet dalk begin ons ons eie oefenprogram en teen einde 2010 weeg ons almal 15kg minder! Dis nou ‘n goeie vooruitsig vir 2010!
Volg gerus ons program op Twitter, Facebook en Blog onder 084myradio. En stuur jou foto’s gerus.
Nou eers kyk of ons so vroeg uit die vere kan kom! Sien jou 5h00!
-
08hirobinj
Week 2010 Januarie 16 Luister Live!!! 2 1 51 50 49 Kunstenaar Titel Hw Lw Lw1 Lw2 Lw3 Total Weke Beweging Selfde Plek! Lianie May Skooljare 1 1 2 4 9 6 0 Parlatones The Push Me To The Floor 2 4 5 8 12 5 2 Hoogste Geklim Die Week! Kurt Darren Kom Bietjie Hier 3 10 16 15 4 7 Theuns Jordaan En Juanita Du Plessis Dowwe Spore 4 6 9 11 11 6 2 Bobby Van Jaarsveldt Spieeltjie 5 3 1 2 6 7 -2 Kobus Muller Swaai Jou Lyf 6 2 3 3 7 9 -4 Nicholis Louw Nommer Asseblief 7 13 2 6 Romanz Bly Getrou Aan Jou Liefde 8 5 7 9 14 5 -3 Patrizio Buane & Steve Hofmeyr Liefling (Cara) 9 7 8 10 16 5 -2 Die Meeste Weke Op Die Top 20 Heinz Winckler - Ek Kan Weer In Liefde Glo - 10 9 6 5 2 14 -1 Liza Bronner Onderstebo 11 18 20 17 18 7 7 Hoogste Nuwe Inskrywing! Flash Republic Twister 12 Robbie Wessels Afrika Sonsak 13 11 11 6 1 9 -2 Michael Buble Have’nt Met You Yet 14 12 10 7 3 7 -2 Mango Groove This Is Not A Party 15 14 15 18 4 -1 Nianell Should I 16 15 17 3 -1 Nuwe Inskrywing! Nelda Ft. Arno Jordaan So Oor Jou 17 Laagste Geval Die Week! Shakira She Wolf 18 8 4 1 4 8 -10 Selfde Plek! Garth Taylor If I Gave You My Soul 19 19 14 12 8 11 0 Selfde Plek! n Man Soos Jan (met Lize Beekman) Die Handdoek Song 20 20 19 20 13 9 0 Verlede Week In Die Top 3 Lianie May Skooljare 1 Kobus Muller Swaai Jou Lyf 2 Bobby Van Jaarsveldt Spieeltjie 3 Treffer Op Die Horison! Veraz Three Little Monkeys (The Monkey Song) Opsomming Positiewe Beweging 5 Afrikaans: 13 Negatiewe Beweging 10 Engels: 7 Selfde Plek 3 Plaaslik 18 Terug In Die Top20 0 Internasionaal: 3 Nuut – Uitgeval 2 Week Treffers wat die week uitval! 1 51 50 49 47 Total Weke Theuns Jordaan & Bobby Van Jaarsveldt Somer Kersfees 16 12 16 3 -4 Dozi Maria 17 13 14 17 4 -4
