Meer info..

084myradio met Robin J van Radio Laeveld, Nelspruit, Mpumalanga, Suid Afrika. Want dis jou radio.

Luister Ma-Vr na #AlmalSaam met Robin J 3-6nm op Radio Laeveld 100.5fm.

As dit in die Laeveld gebeur is dit op Radio Laeveld, met meer as 80 000 luisteraars binne ‘n 100 km radius van Nelspruit en sluit aktiewe deelname uit dorpe soos Barberton, Nelspruit, Witrivier, Marlothpark, Malelane, Pretoriuskop, Skukuza, Graskop, Sabie, Hazyview, Lydenburg en omliggende areas in.

Die program ondersteun gemeenskapaksies en is veral by KANSA & SANBD betrokke. Jongste nuus uit die omgewing is altyd welkom en weekliks bly ons op hoogte van alles agter die skerms by die plaaslike Puma Rugby Unie. Die musiek is ‘n uitstekende mengsel van die jongste treffers en goue oues met die klem op nostalgie, veral die daaglikse #draaitafel treffers. ‘n Dag sonder ‘n lag is ‘n gemors.

084myradio het ontstaan as ‘n plek waar alles met betrekking tot radio bespreek word.

Passion Pour La Radio
Like spectators in the pavilion we sit next to the field always with an opinion about the referee, the players or the score and we always know better than the people actually playing. Here we talk and learn more from each other about radio and where it’s heading.

Be constructive and involved.

O, and by the way 084myradio is the mobile number if you ever needed to get personal.

Tweet Me@084myradio       KontakMobile: 084myradio (084 6972346)

Contact Form Email: 084myradio@radio.fm

Passie vir Radio:

Met meer en meer mense wat gereeld kommentaar (wil) lewer maar nooit plek het om vir ons te laat weet nie, het jy nou nie net die 084myradio sel nommer waar jy 24 uur per dag versoeke en kommentaar kan lewer nie maar ook ‘n interaktiewe forum vir bespreking oor alles wat jy graag wil bespreek.

Hier deel ons klappe asook komplimente aan mekaar uit en solank jy dit netjies en fatsoenlik hou het jy hier ‘n lekker kuier ruimte tussen ons.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s